Cart 0
10-punt, 2-ring plan vir 'n gelukkige huwelik

10-punt, 2-ring plan vir 'n gelukkige huwelik

R 185.00

‘n Gespreks-dokument

 Dit is lekker om voor te berei vir ‘n mooi troue of huweliksdag. Maar dit is nog beter om voor te berei vir al die dae en jare na die troudag.

 Niemand trou om na die huwelik slegte dae saam te beleef nie. Gebruik hierdie plan om vooraf ooreen te kom wat vir julle belangrik is, en hoe julle huwelik gaan werk.

 Met ‘n sterk vooraf ooreenkoms, ‘n plan, en toegewyde werk kan enigiemand, insluitende julle, ‘n gelukkige huwelik saam verseker.