Fiks vir die Lewe

Fiks vir die Lewe

Kry jou lewe op die regte koers!

Dis nou die tyd om jou beste lewe te begin want dis nooit te laat nie!

Hierdie selfhelpgids is 'n wekroep om jou vrese, pyn, bekommernis en spyt te laat los en weer jou droom te volg.

Die boek bevat 40 onderwerpe wat jou gaan help om meer te leer omtrent jouself, jou huwelik, jou kinders, jou werk, die politiek en God met temas soos finansies, gesonde gewoontes, ware geluk en die hantering van teleurstellings.

R 139.00