'n Lewe waaroor jy mal is

'n Lewe waaroor jy mal is

Hou op droom...

Kry die lewe wat jy wil hê!

Hoeveel beplanning doen jy om gelukkig te wees?

Die daaglikse "doen-my-nou, doen-my-gou" dinge hou jou so besig dat die res van jou lewe afgeskeep word.  Dalk weet jy nie meer wie jy regtig is, waarvoor jy staan en wat jy wil bereik nie...

'n Lewe waaroor jy mal is sal jou begelei om antwoorde te vind op die regte vrae soos:

  • Is ek met elke aspek van my lewe in 'n goeie rigting op koers?
  • Hoe kan ek my tyd beter bestuur en meer effektief wees?
  • Hoe oorleef ek die krisisse wat op my pad kom?
  • Wat gaan mense eendag op my begrafnis oor my sê?

Kry jouself in rat, vandag nog!

R 100.00